top of page

JY KAN IN OORWINNING LEEF! 
As gelowiges verkeer ons elke dag in 'n stryd met die Bose. Die goeie nuus is dat Jesus reeds die stryd gewen het! Ons aandeel is om die vyand se strategie te herken en ontslae te raak van die vestings wat hy in ons lewens probeer oprig. Hierdie boek sal jou prakties toerus om vestings soos ongeloof, leuens, seksuele sonde, jaloesie en onvergewensgesindheid te oorkom.

Meer As Oorwinnaars Deur Nina Smit

R25,00Price
Quantity
    bottom of page